Daar is spore op die Maan (Eleanor Baker) pdf, epub, doc

Daar is spore op die Maan ePub and PDF Available
Vir Tom was die lewe na sy ma se dood tog hanteerbaar, al het sy pa stroef en afsydig geword. Immers het hy sy geliefde ouma gehad. Én die Minnaars, natuurlik - veral vir Emma, al het sy hom goed laat verstaan dat die kaalbas-modderkoekies-bak-dae van hulle kleintyd enige verhouding tussen hulle, behalwe platonies, uitsluit. Origens het hy Emma se boetie nogal vermaaklik gevind: Klein Dawid wat Dawid die Minnaar geword het namate sy belangstelling in die "volwasse" leesstof op CNA se rakke toegeneem het.

Toe trou Tom se pa weer - met Helen, die koel, korrekte wetenskaplike wat hy oorsee ontmoet het. Maar anders as wat Tom verwag het, het sy nuwe stiefmoeder hom met rus gelaat sodat hy sy eie gang kon gaan - in só 'n mate dat hy naderhand gevoel het hy kon net sowel die tweede yskas in die kombuis gewees het.

Al meer het Tom sy toevlug tot die Minnaars geneem, én algaande groter probleme met Karel, Emma se kêrel, ondervind. Tot daardie reënerige Saterdagmiddag to Emma wou leer bestuur en die ongeluk alles vir almal verander het ...

Daar is spore op die Maan is die tweede boek van HAUM-Literêr in die reeks vir jong volwassenes. Met deernis en humor roep Baker die subkultuur van die tiener in aansyn wanneer sy die verlies van geliefdes beskryf, die aanpassing wat dit verg en die nuwe omstandighede wat onvermydelik daaruit voortvloei.

(PDF, EPUB) Daar is spore op die Maan (Eleanor Baker) - read ePub online

Daar is spore op die Maan (Eleanor Baker) pdf, epub, doc

Daar is spore op die Maan ePub download from FixPS3

Download links

FilenameFilesizeLibrary sourceDownload link
daar_is_spore_op_die_maan.epub0,0 Mb«United GOV»
876731_daar_is_spore_op_die_maan.pdf5,0 MbFreeDocFinder
daar_is_spore_op_die_maan_[ebooks_unlimited].doc19,1 MbeBooks unLimited
filefetcher-daar_is_spore_op_die_maan.zip12,8 MbFileFetcher

How to download file

Follow the link

Reason1

Open the link and go to the library.

Become a member

Reason2

Registration is required to confirm that you are a real person.

Download and enjoy

Reason3

Download the book for free and enjoy reading.